top of page
Klara-Marié
den Heijer
SERIES OF OIL PAINTINGS
'GETIJTAFEL'
My voete staan in die Noordsee. Mossels het orals op die strand uitgespoel - Ensis ensis, hulle lê blink soos visse en bros soos bene. My oupa was 'n visserman in Scheveningen voor hy vir 'n skipperspos in Saldanha na Suid-Afrika geïmmigreer het.
DEDICATED TO THE DEN HEIJER FAMILIE
bottom of page